INDIEN U GRAAG U EIE BYBELSKOOL WIL OPEN

Laai die “Equip Bybelskool” Studiemateriaal af, en die Take wat u studente nodig het.

Kyk gerus na die Inhoud van Die Toerus Bybelskool
Die Ontdek Kursus

Hoe om Bybelstudie te doen
Ontdek Jouself as gees, siel en liggaam
Volkome Vergifnis
Jou Posisie in Christus
Jou Potensiaal
Jou Bediening
Jou Gawes

Basiese Waarhede

Dissipelskap
As ek versoek word, wat dan?
Gebed en Voorbidding
Die krag van ons Woorde
Die krag van Saamstem
Wedergeboorte
Geloof
Goddelike Genesing
Handoplegging
Heiligmaking
Saai en Maai

Hoe kan ’n Gemeente Groei?
Aanbidding as ’n Lewenstyl
Evangelisasie
Geestelike Leierskap
Die Koninkryk van God
Geestelike Oorlogvoering
Die Salwing met die Heilige Gees
Ou-Testamentiese Oorsig
Nuwe-Testamentiese Oorsig
Wenke oor Prediking

Om ’n student te word van die “Toerus Bybelskool” skryf aan:
Past. Danie Nell by: Danie.nell1937@gmail.com